Television

Silwer

PASELLA GHOEROES | 22 Junie 2011

Baie van ons het iewers in ‘n kas ‘n ou melkbeker of suikerpotjie wat ons vermoed dalk silwer kan wees.
Click here to read more…

Emalje

PASELLA GHOEROES | 13 April 2011

Brandemalje is ‘n proses waartydens gepoeierde glas onder  geweldige hoë temperature aan ‘n metaalbasis geheg word – dus die naam brandemalje.?

Click here to read more…

Click here to watch the insert…

GLOBE en Linnware-keramiek

PASELLA GHOEROES | 2 Maart 2011

Sedertdien Jo-Marie oor Linnware-keramiek gepraat het, het heelwat mense navraag gedoen oor eenderse groen stukke wat met die woord “GLOBE” gewaarmerk is, en wou weet of ditLinnware is of nie?

Click here to read more…

Click here to watch the insert…

Rorke’s Drift-kunshandwerk

PASELLA GHOEROES | 9 Februarie 2011

Vandag vertel oudhede-ghoeroe Jo-Marie Rabe vir ons wat presies Rorke’s Drift kunshandwerk is én hoe om dit uit te ken.

Click here to read more…

Click here to watch the insert…

Voetstofies

PASELLA GHOEROES| 15 Desember 2010

Oudhede-ghoeroe Jo-Marie Rabe vertel hul dan graag die storie van Vermeer en die voetstofie.

Click here to read more…

Click here to watch the insert…

Anglo-Oosterse keramiek

PASELLA GHOEROES | 10 November 2010

Die term Anglo-Oosterse Keramiek word gebruik om hierdie style van die ander kontemporêre keramiekstyle te onderskei.

Click here to read more…

Click here to watch the insert…

EPNS-silwer

PASELLA GHOEROES | 6 Oktober 2010

Egte silwer was nog altyd duur, té duur vir Jan Alleman. Gedurende die Industriële Revolusie, het die fabrieksbase dus vinnig maniere gevind om met nuwe tegnologie ‘goedkoper’ silwer te vervaardig.

Click here to read more…

Click here to watch the insert…

Murano-glas

PASELLA GHOEROES | 29 September 2010

Glas genaamd Murano, word al vir duisende jare op die klein eilandjie Murano naby Venesië geblaas.

Click here to read more…

Click here to watch the insert…

Kaapse kombuisware

PASELLA GHOEROES| 18 Augustus 2010

Tot so onlangs soos ‘n honderd jaar gelede was dit elke huisvrou se realiteit. Houtemmers, balies en vaatjies moes ingespan word om water aan te dra, skottelgoed in te was of om kos in te berg.

Click here to read more…

T +27 (0)21 883 9730
F +27(0)21 883 9452
E jomarie@pierrabe.co.za

Piér Rabe Antiques
5A Distillery Road, Bosman's Crossing, Stellenbosch, 7600